Nehawu en verskeie ander staatsamptenarevakbonde eis ’n salarisverhoging van tussen 10% tot 12%, maar die Departement van Staatsdiens en Administrasie het ’n salarisverhoging van 4,7% voorgestel.