Krag-ramptoestand oor sestien jaar deur ANC self geskep – VF Plus

Deel hierdie storie / Share this story

Dr. Pieter Groenewald, Vryheidsfront Plus-leier, het tydens ’n debat in parlement oor die gevolge van ʼn nasionale ramptoestand en die aanstelling van ʼn minister van elektrisiteit in reaksie op die energie-krisis, gesê dat die oorsprong van die ramptoestand rondom die energieskrisis sestien jaar gelede deur die ANC self geskep is.

“Niemand wat ʼn ramp self geskep het, kan vertrou word om dit op te los nie,” meen dr. Groenewald.

Lees meer hier.