Action SA vaar uit ná bewerings dat Bheki Cele as intelligensiebaas sal dien

“Om die huidige mislukte minister van polisie, Bheki Cele, as die volgende minister van intelligensie in ag te neem, is die mees absurde en onlogiese ding wat ons nog ooit gehoor het,” sê Ian Cameron, direkteur van gemeenskapsveiligheid by Action…



















