Vyf in die hof wat glo die vermiste Duitse toeris beroof het

Deel hierdie storie / Share this story

Eric Ntabazalila, woordvoerder van die Nasionale Vervolgingsgesag, het bevestig dat vyf mans wat daarvan aangekla word dat hulle die vermiste Duitse toeris Nick Frischke (22) beroof het, vandeeseweek in die Wynberg-landdroshof verskyn het.

Lees meer: https://afrinuus.com/2023/02/28/vyf-in-die-hof-wat-glo-die-vermiste-duitse-toeris-beroof-het/