14 beseer toe petrolbom in Go George-bus gegooi word

Deel hierdie storie / Share this story

Volgens vroeë berigte is 14 passasiers per ambulans hospitaal toe geneem, waarvan vyf van hulle vir brandwonde en nege vir skok behandel is.

Lees meer: https://afrinuus.com/2023/03/01/14-beseer-toe-petrolbom-in-go-george-bus-gegooi-word/