Bestuurder raak aan die slaap, ry deur muur

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Motorbestuurder het lig daarvan afgekom toe hy Woensdag deur ‘n sementmuur in Hazelmere, KZN, gery het.

Volgens Reaction Unit South Africa (Rusa) het die bestuurder van ‘n wit Datsun Go agter die stuur aan die slaap geraak net voor die ongeluk plaasgevind het.

Die ongeluk het Woesdagoggend om 05:29 plaasgevind.

Die bestuurder is nie beseer nie.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel