Altesaam vyf politieke partye het gedurende die derde kwartaal van die 2022/23-boekjaar skenkings ten bedrae van R 40 050 925,54 verklaar. Die skenkers se name word ook bekendgemaak.
Lees meer: https://afrinuus.com/2023/03/01/net-vyf-politieke-partye-verklaar-skenkings-aan-ovk/



