Die Amerikaanse regering het aan AfriNUUS bevestig dat dit volstaan by sy waarskuwing dat Amerikaanse burgers in Suid-Afrika drie dae se voorraad van nie-bederfbare voedsel, 3 liter drinkwater per dag en medisyne byderhand moet hou.