amaBhungane berig dat die Gautengse departement van menslike nedersettings (GDHS) op 13 Maart 2019 drie gronde gekoop het van Landworth wat ’n wins van R158,7 miljoen uit die transaksie gemaak het.