Volgens polisieverslae is sedert Vrydag 25 Februarie 2023 ses afsonderlike skietvoorvalle aangemeld wat die lewens van twee mense geëis het en 11 ander is gewond.
Lees meer: https://afrinuus.com/2023/03/02/bheki-cele-sal-vandag-westbury-besoek-na-noodlottige-skietvoorvalle/



