
'n Tienerseun is vir sy beweerde betrokkenheid by nog 'n tienerseun se steekdood in hegtenis geneem.

Die verdagtes het hulleself na bewering aan 'n onbekende bedrag kontant en sleutels van die poskantoor gehelp en toe in 'n VW Golf van die toneel gevlug.

Die man het glo waarskuwings om van die konvooi weg te bly verontagsaam.

Die polisie het op 'n R5-geweer, drie AK 47-aanvalsgewere en drie voertuie beslag gelê.

Die modus operandi van steekwonde aan die twee manlike en twee vroueslagoffers se liggame is dieselfde.

Sekere padverkeersreëls kan slegs deur polisielede in omstandighede van 'n noodgeval tydelik geïgnoreer word wanneer dit met versigtigheid gedoen word en ook slegs indien dit geen lewens in gevaar stel nie.

'n Man wat glo tydens 'n argument met sy swanger vrou 'n strykyster ingeprop en haar gebrand het, is deur die polisie in hegtenis geneem.

Ses verdagtes is Woensdag deur die polisie vir beweerde aanklagte van mensehandel, sekshandel, ontvoering en afpersing in hegtenis geneem, terwyl twee vroue gered is.

Firdous Kleinsmidt (12) is Dinsdagoggend doodgeskiet toe bendegeweld in die omgewing van haar skool uitgebreek het .

Twee vroue het Woensdagmiddag twee aanvallers met 'n nagemaakte pistool en mes afgeweer terwyl een in die been en arm gesteek is.

Borg is geweier vir 'n vrou wat na bewering seksuele misdade met kinders gepleeg het.

Die polisie in die Vrystaat vra hulp om 'n baba wat verlate gevind is se ma op te spoor.

Die stasiebevelvoerder van die Paarl het glo na 'n beweerde rassistiese sosialemediaplasing bedank.

'n Verdagte man wat glo Dinsdagaand 'n kleuter verkrag het, is in hegtenis geneem.

'n Verkeersbeampte het tydens 'n baba se mediese nood gehelp om haar en haar pa met begeleiding spoedig by 'n hospitaal te kry en haar gesin bygestaan.

'n Verdagte is tydens die opvolg van inligting by 'n winkelsentrum op Heidedal met beweerde onwettige diamante in sy besit in hegtenis geneem.

Die polisie in die Vrystaat het 'n onherkenbaar verbrande liggaam in 'n gebrande voertuig by Rooidam ontdek.

'n Vragmotor het Dinsdagoggend in 'n huis op Grootbrakrivier ingery.

Die polisie het gister nog vyf ton dwelmmiddels vernietig.

'n Man is Dinsdagaand in die parkeerarea by 'n gimnasium doodgeskiet.

Altesaam twintig skoolkinders is vanoggend in twee aparte ongelukke beseer.