
'n Kinderverkragter van Limpopo is tot 25 jaar tronkstraf in die Polokwane-hooggeregshof gevonnis.

'n Meisie in gr. 1 het gister gesterf nadat sy glo koekies van 'n plaaslike spazawinkel geëet het.

'n Dokter van Nelspruit wat vermis was se liggaam is in 'n woonstel ontdek. Drie verdagtes, wat gister in die hof verskyn het, se saak is vir borg uitgestel.

Die liggaam van 'n man is Sondag in 'n gevorderde stadium van ontbinding in 'n drein tussen twee paaie gevind.

Die saak teen Werner de Jager is vir sy borgaansoek se uitspraak tot 22 Februarie uitgestel.

Ses meisies van Riebeeckstad High School is gistermiddag oorlede toe die bus waarin hulle passasiers was, gerol het.

Werner de Jager se borgverhoor gaan vandag in die Amanzimtoti-landdroshof voort.

Peter de Villiers is weens beweringe van seksuele wangedrag wat ondersoek word uit aktiwiteite van die GOOD- politieke party geskors.

Die NSRI het hul statistieke vir suksesse gedurende 2023 vrygestel met altesaam 1 788 lewens wat gered is.

Blapsie oftewel Carien Botha het die geslag van haar tweede baba bekendgemaak.

Demi Labuschagne (11) is Sondagaand aan kanker oorlede . Haar laaste wens, om die see te sien, kon nie vervul word nie.

Motoriste word gewaarsku om nie op sekere plekke te parkeer nie, aangesien hul voertuie deur die verkeersdepartement van Mangaung geskut sal word.

Die ma en kleuterdogter wat Saterdag in KZN doodgeskiet is voordat 'n manspersoon sy eie lewe geneem het, se name is bekend.

'n Man wat deur die hof skuldig bevind is, is vir diefstal van elektrisiteit is agt jaar tronkstraf opgelê.

'n SANW Oryx-helikopter het tydens ontruiming van ongevalle in die DRK onder skoot gekom.

'n Vrou is Sondag in 'n Limpopo-woonbuurt met 'n baksteen teen die voorkop geslaan, waarna sy gesterf het.

'n Vermiste vrouesersant van die polisie is dood aangetref.

Die sonvis is met deskundige hulp uit die droëdok gelig om na die oseaan te kan terugkeer.

'n Gr. 6-leerder is dood toe hy Donderdagmiddag op pad huis toe uit 'n skoolbus geval het, en die agterwiele oor hom gery het.

'n Tienerseun wat Donderdag as vermis aangemeld is se liggaam is Sondagoggend aan die voet van 'n krans gevind.

'n Kleuterdogter en haar ma is Saterdag doodgeskiet voordat die pa die wapen op homself gerig en sy eie lewe geneem het.