Henry Hopley

Henry Hopley

Span vir nasionale netballiga

KIMBERLEY. – Die Noord-Kaap Diamonds het ‘n jong, onervare span gekies om aan die nasionale netballiga in Bloemfontein deel te neem. Die toernooi sou aanvanklik in Mei plaasvind, maar is weens die Covid-19-pandemie en landswye inperkinge uitgestel. Elsje van der…

50 Jaar na Griekwas Curriebeker verower

Kimberley. -Vandag is dit presies 50 jaar gelede wat Griekwaland-Wes se rugbyspan die gesogte Curriebeker verower het. Die Poubloues, onder leiding van Mannetjies Roux, het die gedugte Noord-Transvaal op De Beers-stadion op Saterdagmiddag 26 September 1970 welverdiend met 11-9 geklop…

CJ Velleman speel nou vir Griekwas

Kimberley. -Die Griekwaland-Wes Tafel Lager-rugbyspan het nog ‘n speler van die Southern Kings opgeraap.Cyril John (CJ) Velleman is die jongste aanwins uit die Oos-Kaap. Hierdie belowende jong flank het in 2016 sy buiging vir die Kings in die Pro 14-liga…

Nog ‘n borg onttrek

KIMBERLEY – Krieket Suid-Afrika (KSA) is verder in ’n krisis gedompel deur die tweede onttrekking van ‘n groot borg dié week. Momentum, wat sedert 2012 deel van krieket is, het aangekondig hulle gaan nie hul borgskap, wat einde April eindig,…

Kings nie deel van Currie-beker

Kimberley -DIE Oostelike Provinsiale Kings het besluit om nie aan vanjaar se Currie-beker kompetisie deel te neem nie. Die Oostelike Provinsie raad het hierdie besluit gistermiddag op ‘n vergadering besluit. Mnr. Andre Rademan, voorsitter van die raad en President van…

Enorme uitdaging vir Tafel Lager Griekwas

Die nuwe leierskorps van Tafel Larger Griekwaland-Wes rugby-unie word deur ‘n enorme uitdaging begroet. Monte Engelbrecht van Namakwaland is in Junie op ‘n bestuursvergadering onbestrede as nuwe President van Griekwas verkies. Hy vervang Jannie Louw wat vroeër tot die uitvoerende…