Afri NUUS

Afri NUUS

SAWD waarsku teen moontlike vloede

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) het Dinsdag gewaarsku dat aanhoudende en swaar reënbuie na verwagting sal voortduur, veral oor die laeveld en langs die platorandgebiede van beide Limpopo en Mpumalanga. Drie mense is reeds dood in vloede in KwaZulu-Natal. Lees die…

TRAGIES | 7-jarige meisie verkrag en vermoor

LEES OOK:Familie Piekniek by Henbase Lodge uitgestel as gevolg van mediastorm oor Willem Kruger KwaZulu-Natalse LUR vir Maatskaplike Ontwikkeling, Nonhlanhla Khoza, het die verkragting en moord op die 7-jarige Emihle Vuyo Nyawose, in die Dingimbiza-dorpie, ten sterkste veroordeel.  Die verdagte…