20 dood, 68 beseer toe bus van ’n brug in die rivier beland na ’n kop-aan-kop botsing

Deel hierdie storie / Share this story

20 mense is dood en 68 beseer in ’n trompop-botsing tussen ’n toerbus en ’n kontanttransitowa op die N1-snelweg in die Louis Trichardt-omgewing van Limpopo vanaand. Meeste van die oorledenes was onder die wrak van die bus vasgekeer, en die aantal sterftes kan verder toeneem aangesien die toneel nog ondersoek word.

Lees meer hier.