Afrikaanse Taalraad vaar uit oor beweerde taalverbod by US, terwyl universiteit vanoggend vergader oor dié bewerings

Deel hierdie storie / Share this story

Die no Afrikaans, English only is baie opsetlik, meen die Afrikaanse Taalraad (ATR). Die Universiteit Stellenbosch hou vanoggend ’n vergadering oor die bewerings wat gister deur die Demokratiese Alliansie (DA) geopper is.

Lees die volledige berig hier.