LEES OOK:Familie Piekniek by Henbase Lodge uitgestel as gevolg van mediastorm oor Willem Kruger
KwaZulu-Natalse LUR vir Maatskaplike Ontwikkeling, Nonhlanhla Khoza, het die verkragting en moord op die 7-jarige Emihle Vuyo Nyawose, in die Dingimbiza-dorpie, ten sterkste veroordeel.
Die verdagte het na bewering die kind verkrag en daarna haar nek gebreek, waarna hy haar in ’n vlak graf in ’n woud begrawe het.



