Onbekende infeksie wis amper hele familie uit

Deel hierdie storie / Share this story

’n Een jaar en nege maande oue baba is oorlede nadat hul op Saterdag 11 Februarie 2023 simptome van diarree, braking en buikpyne by Jeeppes Reef getoon het. Volgens inligting is ’n gesin van vyf lede in die Shongwe-hospitaal opgeneem nadat hulle almal dieselfde simptome getoon het.

Lees meer die volledige berig deur hier te klik.