Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) het Dinsdag gewaarsku dat aanhoudende en swaar reënbuie na verwagting sal voortduur, veral oor die laeveld en langs die platorandgebiede van beide Limpopo en Mpumalanga.
Drie mense is reeds dood in vloede in KwaZulu-Natal.



