Geordin Hill-Lewis, Kaapstad se DA-burgemeester, het op Twitter gesê dat Russiese oorlogskip moet ‘voetsek’ van die Kaapse hawe. Dit volg nadat die Russiese oorlogskip vandeesweek by Kaapstad aangekom het. Hy het op Twitter bevestig dat die oorlogskip moet “voetsek” omdat dit nie welkom is in die Moederstad nie.
Die VSA het ook die 10-dae vlootoefeninge gekritiseer, wat oor die eerste herdenking van die oorlog in die Oekraïne sal voortduur.



