“Ons het alles verloor. Ons ID’s, selfone, geld, kos en klere. Ek weet nie waar ons van hier sal oorbegin nie. My seun het pas sy tersiêre studies voltooi, en nou is al sy dokumente en sertifikate weg. Die klere wat ons aanhet, is al wat ons oor het,” het ‘n inwoner van Diepsloot gesê.
Lees meer: https://afrinuus.com/2023/02/18/die-klere-wat-ons-dra-is-al-wat-ons-oor-het-se-vloedslagoffer/



