Izak du Plessis

Izak du Plessis

Bou noodfonds op waarsku ekonoom

Die ekonoom Magnus Heystek waarsku Suid-Afrikaners om ‘n noodfonds te begin bou wat vir minstens ‘n jaar lank in hulle behoeftes kan voorsien. Hy het die raad op Twitter gegee. Volgens Heystek se twiet moet Suid-Afrikaners na hulle finansiële adviseurs…

Boer kry 20 jaar na koopooreenkoms sy plaas

’n Boer van Limpopo wat amper twintig jaar met die staat koppe gestamp het oor eienaarskap, het uiteindelik sy plaas, Nooitgedacht, gekoop. David Rakgase, 79, wat die plaas vir die afgelope 28 jaar huur, is van bakboord na stuurboord gestuur…

Dudu is ‘n misdadige direkteur – Outa

PRETORIA. – Die voormalige voorsitter van die SAL-raad, Dudu Myeni, is as misdadige direkteur verklaar, ingevolge ’n hofbevel wat deur die Organisasie teen Belastingmisbruik, Outa, aangevoer is. Outa en die SAL Vlieëniersvereniging, SAAPA, het in 2017 by die hof aansoek…

’n Duif wat praat?

KAAPSTAD. – Daar word wêreldwyd berig oor diere se eienaardige gedrag sedert die uitbreking van die Koronavirus en die daaropvolgende inperkings. Foto’s van pikkewyne wat strate oorneem, of ’n Bengaalse tier wat dit in ’n woonbuurt waag waar hy voorheen…