Haïti se president vermoor

Deel hierdie storie / Share this story

Jovonel Moïse, Haïti se president, is vanoggend om 01:00 plaaslike tyd in sy huis deur ‘n groep aanvallers doodgeskiet.

Volgens ‘n verklaring wat deur Haïti se Eerste Minister Claude Joseph uitgereik is, is die groep aanvallers nog nie geidentifiseer nie, maar het hulle Spaans gepraat.

Hierdie is ‘n ontwikkelende storie. FiND iT hou jou op hoogte.

Lees ook: Ontmoet die Mej. SA top 30

Lees ook: Zuma-arrestasie: Bheki Cele besoek Nkandla vandag

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.

FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.