Haïti se president vermoor

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Polisie gryp nie in by Nkandla oor hulle ‘skietery wil vermy’

Bheki Cele, minister van polisie, het Maandag op vrae van die media gesê die polisie het nié oor die naweek by die samedromming by Nkandla ingegryp nie, om ‘n skietery en bloedvergieting te voorkom.

Honderde ondersteuners het sedert Woensdag by Nkandla begin saamdrom na die konstitusionele hof oudpresident Jacob Zuma ‘n vonnis van 15 maande vir minagting van die hof opgelê het.

Zuma het Sondagaand sy ondersteuners en joernaliste toegespreek.

Volgens Cele het die polisie inligting ontvang dat minstens 100 van die ondersteuners vuurwapens by hulle gehad het en wou hulle ‘n situasie waar “vrouens en kinders geskiet word” vermy.

Ongeveer 200 polisielede was die naweek op Nkandla teenwoordig.