Nuwe padreëls tydens vlak 4-inperking

SUID-AFRIKA – Fikile Mbalula, die minister van vervoer, het gewysigde riglyne vir pad- en vervoerreëls tydens vlak vier van die inperking gepubliseer. Motorlisensies Mbalula het die geldigheid van alle leerlinglisensies, bestuurslisensies, motorlisensieskywe, tydelike permitte en padwaardige sertifikate wat tydens die…















