Michael Hawthorne

Michael Hawthorne

"Ek streef om tydige en akkurate nuus aan die gemeenskap te lewer."

78-jarige vrou wreed op plaas vermoor

OOS-KAAP – Die polisie op Cradock doen ’n beroep op die gemeenskap vir inligting wat kan help om verdagtes vir die moord op ’n bejaarde vrou op ’n plaas in die distrik op te spoor. Hier is die volledige persverklaring:…

Polisie vind vrou wat glo baba weggooi

PORT ELIZABETH – Die polisie het ’n vrou wat na bewering ’n pasgeborebaba in Westbrook in Port Elizabeth weggegooi het, deur middel van ’n video waarop ’n voertuig vasgevang is, opgespoor. Hier is die volledige persverklaring: PORT ELIZABETH – The…

Agt oor groot daggaplantasie op Bloem vas

BLOEMFONTEIN – Agt mans tussen 22 en 55 is in hegtenis geneem nadat die polisie op ’n groot daggaplantasie in Bloemspruit met ’n volwaardige verbouingskweekhuis afgekom het. Hier is die volledige persverklaring: EIGHT ARRESTED FOR HUGE DAGGA PLANTATION IN BLOEMFONTEIN…

Winkeleienaar verkoop sigarette, gearresteer

UPINGTON – Die polisie op Upington het ’n 30-jarige man gearresteer nadat hulle inligting ontvang het dat hy tydens die staat van inperking sigarette verkoop. Hier is die volledige persverklaring: NC:MAN ARRESTED, COUNTERFEIT CIGARETTES CONFISCATED  On 06 May 2020, members…

Cell C skenk data en lugtyd aan 170 leerders in NK

NOORD-KAAP – Cell C het aangekondig dat hulle SIM-kaarte, data en lugtyd aan 170 leerders en tien fasiliteerders van die Ultraviolet Power Training-inisiatief sal skenk. Die inisiatief is deur die opleidingsowerheid vir energie- en watersektor in samewerking met die Noord-Kaapse…

Bejaarde-paartjie glo in hul huis beroof

PORT ELIZABETH – ’n 65-jarige man en sy vrou is na bewering deur drie verdagtes by hul huis in Kraggakammastraat in Collenglen beroof.  Hier is die volledige persverklaring: Elderly couple robbed in home PORT ELIZABETH – Police in Port Elizabeth…

Oorwinning in saak oor Covid-19-kwarantynkamp

SUID-AFRIKA – Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag die saak oor die departement van gesondheid se haglike Covid-19-kwarantynkamp in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria gewen. Die hof het beslis die Covid-19-kwarantynkamp waar meer as 100 mense tans aangehou word, moet onmiddellik…

Virgin Atlantic gaan glo 3000 werkers afdank

VK – Virgin Atlantic het aangekondig dat die maatskappy meer as 3000 poste in die Verenigde Koninkryk gaan sny. Die lugredery gaan ook glo hulle bedrywighede op die Gatwick -lughawe, weens die nagevolge van die koronaviruspandemie, beëindig. Volgens die BBC…