Weer vir môre: “Partly Cloudy ”
KIMBERLEY – ’n Minimum van 7°C en ’n maksimum van 26°C word vir môre hier aangewys.
KIMBERLEY – ’n Minimum van 7°C en ’n maksimum van 26°C word vir môre hier aangewys.

KIMBERLEY – ’n Minimum van 8.19°C en ’n maksimum van 27.58°C word vir vandag in Kimberley voorspel. Beskrywing: Clear throughout the day. Wind: 2.3 km/h Humiditeit: 0.37% Kans vir reën: 1%
KIMBERLEY – ’n Minimum van 8°C en ’n maksimum van 26°C word vir môre hier aangewys.

KIMBERLEY – ’n Minimum van 7.26°C en ’n maksimum van 26.24°C word vir vandag in Kimberley voorspel. Beskrywing: Clear throughout the day. Wind: 2.46 km/h Humiditeit: 0.43% Kans vir reën: 1%
KIMBERLEY – ’n Minimum van 9°C en ’n maksimum van 24°C word vir môre hier aangewys.

KIMBERLEY – ’n Minimum van 6.77°C en ’n maksimum van 23.51°C word vir vandag in Kimberley voorspel. Beskrywing: Partly cloudy throughout the day. Wind: 1.24 km/h Humiditeit: 0.46% Kans vir reën: 0%
KIMBERLEY – ’n Minimum van 8°C en ’n maksimum van 23°C word vir môre hier aangewys.

Mense, sjimpansees, gorillas, vlermuise en ander soogdiere met ’n dieet wat baie vrugte en nektar bevat, is moontlik die beste aangepas om alkohol te hanteer. Volgens New Scientist het wetenskaplikes 85 diere geanaliseer om te kon vasstel watter diere is…

BRITS – Ontiretse Johannes Matlou (29) het in die Brits-landdroshof op aanklag van vermoedelik gesteelde goedere in verband met inbrake by skole verskyn. Hier is die volledige persverklaring: Accused appear in court for possession of suspected stolen goods POTCHEFSTROOM –…

DELAREYVILLE – Kagiso Nakedi (20) word deur die polisie op Delareyville gesoek nadat hy glo uit aanhouding ontsnap het. ’n Beroep word op die gemeenskap gedoen om te help om hom op te spoor. Hier is die volledige persverklaring: Police…

NOORD-KAAP – Die gesondheidsdepartement in die provinsie wil almal daaraan herinner dat gesigskerms nie as ’n vervanging vir maskers vanaf 1 Mei gebruik mag word nie. Die departement het dit in ’n aankondiging op hulle Facebook-blad gemaak. Die volg nadat…

SUID-AFRIKA – Gesondheidspersoneel van Kuba wat na Suid-Afrika gestuur word, gaan die land glo R440 miljoen kos, terwyl baie plaaslike gesondheidswerkers werkloos is. Dit volgens ’n dokument wat uitgelek is, berig MyBroadband. 217 Kubane het hierdie week in Suid-Afrika aangekom…

VRYSTAAT – Vyftig katte, twee honde en ’n perd wat na bewering in aaklige omstandighede op ’n erf aangehou was, is deur die Bloemfontein-DBV verwyder. Hier is die volledige persverklaring: Fifty cats, two dogs and a horse removed from hoarder…

KIMBERLEY – ’n Minimum van 6.16°C en ’n maksimum van 21.86°C word vir vandag in Kimberley voorspel. Beskrywing: Clear throughout the day. Wind: 1.5 km/h Humiditeit: 0.54% Kans vir reën: 1%
KIMBERLEY – ’n Minimum van 6°C en ’n maksimum van 21°C word vir môre hier aangewys.

BLOEMFONTEIN – Drie gewapende verdagtes tussen 23 en 26 is in hegtenis geneem nadat hulle na bewering personeel van ’n winkel in Oranjesig Bloemfontein beroof het. Hier is die volledige persverklaring: Three suspects arrested for business robbery BLOEMFONTEIN – Three…

NOORD-WES – Die AfriForum-tak in Vryburg verwelkom die Naledi- plaaslike munisipaliteit se openbare aankondiging dat hulle die dorp se vullisterrein gaan skoonmaak. Dít volg ná AfriForum volgehoue druk op die munisipaliteit toegepas het en op 2 Maart 2020 ’n skrywe…

VSA – Die Pentagon in Amerika het drie geheime video’s van “onverklaarbare lugverskynsels” wat voorheen uitgelek het, gedeklassifiseer. Volgens sommiges is dit vreemde vlieënde voorwerpe (VVV’s), berig ABC News. Pentagon declassifies three previously leaked top secret U.S. Navy videos of…

KIMBERLEY – Die DA in die Noord-Kaap dring op regulasies aan om kragonderbrekings tydens die Covid-19-pandemie te reguleer. Harold McGluwa, DA Noord-Kaapse provinsiale voorsitter en hoofsweep van die provinsiale koukus, sê die DA doen ’n beroep op die LUR van…

WES-KAAP – Drie verdagtes tussen 23 en 42 is in hegtenis geneem nadat hul na bewering ’n vleistrok in Gugulethu gekaap het. Hier is die volledige persverklaring: Three suspects arrested after a truck was hijacked in Nyanga WESTERN CAPE –…

PRETORIA – Die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria het vandag uitspraak voorbehou in AfriForum en Solidariteit se dringende hersieningsaansoeke teen die departement van toerisme se gebruik van ras as maatstaf vir die toekenning van Covid-19-hulp aan toerisme-ondernemings. Regter Jody Kollapen het…