Die polisie se K9-span wat na Turkye ontplooi is om te help na die vernietigende aardbewing, keer vandag na Suid-Afrika terug.
Die spanlede het die polisie en Suid-Afrikaners trots verteenwoordig. Een van die suksesverhale is die redding van ‘n 80-jarige uit die puin.
FOTO’S: SAPD se K9-eenheid in Turkye
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



