Kyk: Komani (Queenstown), Oos-Kaap onder water

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Dringende waarskuwing is ongeveer vier uur gelede in ‘n video-boodskap geplaas oor Komani in die Oos-Kaap wat onder water is.

Die Oos-Kaap se departement van vervoer versoek dat die dorp liefs vermy moet word.

Dringendheid bestaan dat verkeer van die N6 af gestop moet word.

Motoriste word gevra om alternatiewe roetes te volg totdat paaie begaanbaar is en die water weggesyfer het en dit veilig is.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel