KYK: Beeldmateriaal wys gru-botsing waarin twee sterf
‘n Pasgebore baba oor wie FiND iT voorheen berig het, is die enigste lid van haar familie wat die aardbewing in Turkye oorleef het.
‘n Video word tans op sosiale media versprei van ‘n pasgebore baba wat uit die puin van ‘n ineengestorte gebou gered word. Dit volg na die vernietigende aardbewing wat Turkye Maandag getref het.
Beeldmateriaal wys hoe die baba, maar slegs ‘n paar minute oud, na veiligheid gedra word.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



