Twee mense is ‘n week gelede dood in ‘n grubotsing wat op die R81-hoofweg in Mooketsi in Limpopo plaasgevind het.
Beeldmateriaal van die ongeluk is intussen bekendgemaak.
Die bestuurder en ‘n passasier van die Mercedes Benz is op die toneel dood, terwyl die ander betrokkenes ernstige beserings opgedoen het, berig Traffic Policing Affairs Limpopo.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



