Eskom het Donderdag die beurtkragskedule vir die naweek bekendgemaak.
Fase 4-beurtkrag sal vanaf 05:00 Vrydag ingestel word, waarna ons dan Saterdagoggend om 05:00 na fase 3-beurtkrag sal oorskuif.
Sondag sal daar tussen 05:00 en 16:00 geen beurtkrag ingestel word nie.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



