LEES OOK: Maak Valentynsdag spesiaal vir jou kinders
‘n Video word tans op sosiale media versprei van ‘n pasgebore baba wat uit die puin van ‘n ineengestorte gebou gered word. Dit volg na die vernietigende aardbewing wat Turkye Maandag getref het.
Beeldmateriaal wys hoe die baba, maar slegs ‘n paar minute oud, na veiligheid gedra word.
Daily Mail berig alhoewel die baba oorleef het, die ma tragies tydens geboorte oorlede is.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



