Lees ook: Woede oor voorstel van professor dat breindood vrouens as surrogate gebruik word
’n Groep vrouens was Dinsdag vir amper twee uur in ’n hysbak in ’n KwaZulu-Natalse inkopiesentrum vasgekeer.
Die vrouens is deur die plaaslike Fire and Rescue-span gered toe die hysbak as gevolg van beurtkrag gaan staan het.
uMlalazi se hoofbrandweerbeampte het gesê die voorval kon vermy word as daar kennisgewings was wat mense gewaarsku het om die hysbakke tydens beurtkrag te vermy.
Bronne: IOL, Soeknet, Flipboard, VN Explorer
Lees ook: Voormalige polisieman kry minimum van 30 jaar tronkstraf vir verkragtings



