Opvolgflieks vir Frozen en Toy Story op pad

Deel hierdie storie / Share this story

KYK: Beeldmateriaal wys gru-botsing waarin twee sterf

Drie van Disney se gewildste animasieflieks sal binnekort opvolgflieks beskikbaar hê.

Walt Disney Corporation se hoof- uitvoerende beampte, Bob Iger, het Woensdag bekendgemaak dat Frozen en Zootopia-films opvolgflieks op pad het. Daar is ook ‘n vyfde Toy Story in die pyplyn.

“Vandag is ek so ingenome om aan te kondig dat ons opvolgflieks vir van ons bekendste flieks, Toy Story, Frozen en Zootopia, gaan vrystel.”

“Ons sal binnekort meer hê om te oor die produksies te deel.”

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel