December 3, 2021

Twee spring beserings vry na bakkie koei doodry

“Die twee insittendes van die bakkie het ligte beserings opgedoen en het ambulansvervoer na ‘n hospitaal geweier.”

Twee spring beserings vry na bakkie koei tref

Twee spring beserings vry na bakkie koei tref Foto: Netcare911

KWAZULU-NATAL. – Netcare 911 is ontbied na ‘n botsing waarin ‘n koei betrokke was op die R56 tussen Richmond en Pietermaritzburg.

Shaun Herbst, Netcare 911 se woordvoerder, sê verslae dui aan dat ‘n bakkie ‘n koei getref het, wat die dier by ‘n afdraand laat afrol het.

Koei is dood na bakkie haar tref

“Die twee insittendes van die bakkie het ligte beserings opgedoen en het ambulansvervoer na ‘n hospitaal geweier.”

Die koei is deur paramedici op die toneel ondersoek, maar het geen tekens van lewe getoon nie.

LEES OOK: Vrou in uniform wou glo ‘hond langs pad los’

LEES OOK: ‘Jesus was langs my bed’ – Hanna vertel van geboorte toe sy amper sterf

Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *