Petrus Phakamile Sitho, aktivis teen plaasmoorde, het aangekondig hy begin 30 September vanaf Oos-Londen na Kaapstad loop om meer bewustheid oor plaasmoorde te skep.
“Hiermee lig ek jou in dat ek die oggend van 28 September 2021 vanaf Oos-Londen na Kaapstad sal begin loop om president Cyril Ramaphosa en die ministers van Landbou en die Weermag te sien en met hulle te praat. Laas het Ramaphosa weggehardloop, ek sal sien wat doen hy hierdie keer!” sê Petrus.
Petrus bedank dan ook almal wat die pad saam met hom loop. “Sonder God en julle op my geloofspad vir ‘n vredeliewende Suid-Afrika sonder plaasmoorde en ander wreedhede, sou ek nie al bereik het wat ek reeds het nie.”
LEES OOK: Ma wat glo drie kinders vermoor, ‘kalm’ in hof
LEES OOK: Drie jong Suid-Afrikaanse sussies in Nieu-Seeland dood
Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.
Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.
As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].
FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.
FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.



