Vrou ontsnap toe man haar probeer verkrag

Deel hierdie storie / Share this story

NOORD-KAAP. – ’n Vrou (58) het daarin geslaag om te ontsnap toe ’n man haar aanval, in die bosse ingesleep het en haar probeer verkrag het.

Vrou ontsnap, man in hegtenis

Kapt. Olebogeng Tawana, polisiewoordvoerder, sê die dag van die insident, wat op 30 Desember 2020 plaasgevind het, het die slagoffer dit by die Kommagas-polisie aangemeld en ’n man, Bennett Ruiter, is in hegtenis geneem.

Ruiter is Vrydag in die Springbok-streekshof skuldig bevind op aanklag van poging tot verkragting en is tot 10 jaar tronkstraf gevonnis.

LEES OOK: Hoërskool Diamantveld-leerling neem deel aan tetrathlon-kampioenskap in Egipte

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.

FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.