KYK: Honderde drom saam om teen ent te protesteer

Deel hierdie storie / Share this story

KAAPSTAD. – Honderde mense het vandag by Seepunt bymekaargekom om teen voorgestelde verpligte Covid-19-inenting en die digitale inentingsertifikaat te protesteer.

In die video wat by Seepunt geneem is, kan jy sien hoe die massa mense met plakkate rondloop. Daar kan ook gehoor word hoe groepe mense soos een stem “I say no!” skree.

Mense protesteer teen ent

Mense hou onder meer plakkate vas wat sê “Freedom of speech”, “Freedom over fear”, “I’m not a lab rat”, “We support Susan Vosloo”, “Wanting my freedom is not selfish”.

Kyk hier na die video waar mense teen die ent protesteer:

LEES OOK: Ma wat glo drie kinders vermoor, ‘kalm’ in hof

LEES OOK: Drie jong Suid-Afrikaanse sussies in Nieu-Seeland dood

Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.