CHRISTIANA. – Die hospitaal op Christiana is besig om te brand. Alle afdelings van die hospitaal is gesluit tot verdere kennisgewing. Die pasiënte word oorgeplaas na naburige hospitale. Buite-pasiënte moet na klinieke toe gaan. Maandelikse medikasie moet by die klinieke afgehaal word.
Kyk die video van die brand hier:
LEES OOK: Bybel en mes op vermoorde vrou se liggaam gevind
LEES OOK: Man beboet, toegesluit na hy virus versprei en een sterf
Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.



