KAAPSTAD. – ‘n Ma, Michelle Ohlsson, wie se seun, Matthew, 24 jaar gelede spoorloos verdwyn het, is steeds op soek na haar seun.
Ma soek steeds na seun, nou 33 jaar oud
Matthew het op 24 Maart 1997 op die ouderdom van 9nege verdwyn. Hy is laas by sy ouerhuis in Westridge, Mitchells Plain gesien. Op die betrokke dag het hy ‘n hempie en kortbroek aangehad. Hy was kaalvoet.
Die foto stel voor hoe Matthew moontlik vandag lyk. Indien jy hom moontlik al gesien het of weet waar hy homself bevind, skakel lt.kol. Sakhi by 0825594631.
LEES OOK: Fetus en nageboorte in plastieksak in yskas glo eers dae later aangemeld
LEES OOK: ‘Milané is nou by ons Vader’
Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.



