Leerders gaan steeds Oktober vakansie hê

Deel hierdie storie / Share this story

SUID-AFRIKA. – Angie Motshekga, minister van onderwys, het pas aangekondig dat die skoolkalender vir die jaar onveranderd bly. Dit beteken leerders gaan steeds ‘n vakansie in Oktober kan geniet.

Motshekga het vanoggend gepraat oor die onderwysersektor se reaksie op die pandemie.

Hoe voel jy oor hierdie besluit? Raak die besluit jou as ouer of jou kind?

LEES OOK: Bloed in vermiste Louis de Villiers se bakkie gevind

LEES OOK: KYK: Nando’s dryf spot oor ‘tienling’ in nuwe video

Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.