KAAPSTAD. – Die voortslepende taxigeweld wat die afgelope week in dele van Kaapstad, Bellville, Paarl en Wellington plaasgevind het, het al die lewe van 23 mense geëis.
Taxigeweld in Kaapstad duur voort
Duisende pendelaars in die stad word gedwing om alternatiewe reëlings te tref. Golden Arrow het aan SABC News gesê beperkte busdienste sal vandag vir pendelaars beskikbaar wees.
Gister was dienste ook ontwrig nadat ‘n busbestuurder naby Nyanga in die mond geskiet en gewond was. Daar word verder berig die busmaatskappy sê daar word op sosiale media verskeie dreigemente teen die diens gemaak.
LEES OOK: Koeël tref busbestuurder in mond tydens beweerde taxigeweld
EES OOK: Vroulike motorfietsryer dood na botsing met bakkie
Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.



