Nog koue op pad, Eskom waarsku oor moontlike beurtkrag

Nog koue oppad, Eskom waarsku oor moontlike beurtkrag

Nog koue oppad, Eskom waarsku oor moontlike beurtkrag Foto:timesofindia.indiatimes.com

SUID-AFRIKA. – Met nog kouefronte wat vir dié land voorspel word, waarsku Eskom oor moontlike beurtkrag indien mense nie hulle kragverbruik verminder nie.

Eskom waarsku verbruikers

In ‘n verklaring wat deur Eskom uitgereik is, doen hulle ‘n beroep op mense om minder krag te gebruik, aangesien die koue toestande baie druk op die stelsel sit. Volgens Eskom vaar die stelsel goed en beurtkrag sal nie in hierdie stadium geïmplementeer word nie.

Mense is geneig om heelwat meer krag gedurende die koue dae te gebruik en dus kan die situasie by Eskom baie vinnig verander as weerstoestande versleg.

LEES OOK: Suretha appelleer teen borgtoguitspraak – ‘kinders trek swaar’

Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *