Vermiste tienermeisie gevind

Chante van der Merwe, die meisie se suster, het op Facebook gesê haar sussie is weer veilig by haar ma.

Vermiste tienermeisie gevind (Foto's: Facebook)

Vermiste tienermeisie gevind (Foto's: Facebook)

Die vermiste tienermeisie (15) wat Sondagaand in Oos-Londen vermis geraak het, is gevind en weer veilig by haar ma.

FiND iT het voorheen berig sy is Sondagaand laas gesien en is as vermis by die polisie aangemeld.

Chante van der Merwe, die meisie se suster, het op Facebook gesê haar sussie is weer veilig by haar ma en die 27-jarige man by wie sy vermoedlik was, is glo in hegtenis geneem.

Meer inligting hieroor sal later volg.

Lees ook: Reuse koek vir Mandela-dag

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected]

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.

FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *