Reuse koek vir Mandela-dag

Reusekoek vir Mandela-dag (Foto's: Cupcakes 4 Kid with Cancer, Facebook)

Reusekoek vir Mandela-dag (Foto's: Cupcakes 4 Kid with Cancer, Facebook)

Cupcakes 4 Kids with Cancer het oor die naweek foto’s van ‘n reuse- Mandela koek wat vir Mandela-dag in die Sandton City-inkopiesentrum in Gauteng gebou is, op Facebook gedeel.

Dié reuse koek is op Mandela-dag in die mall opgerig en is deur Dorothy Klerk gebak.

Die koek is ook die 3 m lank.

Het jy miskien dié koek gesien?

Lees ook: KYK: So hou Shoprite plunderaars weg

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected]

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.

FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *