Vermiste tienermeisie Sondagaand laas gesien

Deel hierdie storie / Share this story

Emily Schroeder (15), ‘n vermiste tienermeisie van West Bank in Oos-Londen, is Sondagaand laas gesien en is intussen as vermis aangemeld.

Haar sussie, Chanté van der Merwe, het ‘n plasing op Facebook gemaak en gevra dat enigiemand wat weet waar sy is, haar sal kontak.

As jy haar sien, kontak asseblief vir Theresa Openshaw by 082 438 7337, Chanté van der Merwe by 063 816 6562 of jou naaste polisiestasie.

Lees ook: KYK: Só hou Shoprite plunderaars weg

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.

FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.