KYK: Petrus op plaas waar ma en dogter vanoggend aangeval is

KYK: Petrus op plaas waar ma en dogter vanoggend aangeval is

KYK: Petrus op plaas waar ma en dogter vanoggend aangeval is Foto: Skermgreep

OOS-LONDEN. – Petrus Phakamile Sitho, aktivis teen plaasmoorde, is tans buite Oos-Londen op ‘n plaas waar ‘n plaasaanval vanoggend plaasgevind het.

Die ma en dogter was tydens die aanval op die plaas en is na bewering deur die aanvallers met ‘n mes gesteek. Niemand het tydens die aanval gesterf nie.

Kyk die video van Petrus op die plaas hier:

https://fb.watch/v/euVMSfyI6/

Geen ander inligting is in hierdie stadium bekend nie.

LEES OOK: Bejaarde in Paul Roux-aftreeoord verkrag en vermoor

LEES OOK: Horner-moordsaak lei tot inhegtenisneming van vyf polisielede

Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *