Water word vir twee ure onderbreek

Water word vir twee ure onderbreek

Water word vir twee ure onderbreek Foto: SABC

KIMBERLEY. – Sol Plaatje-munisipaliteit het inwoners van die stad in kennis gestel dat die water vanaf 18:00 tot 20:00 onderbreek sal word.

“Die watertoevoer vanaf Newton-reservoir sal tydelik vir ongeveer twee ure, van 18:00 tot 20:00, onderbreek word om herstelwerk aan die uitlaatpype van die Reservoir Complex te herstel. Herstelwerk behels sweiswerk en daarvoor moet die pypoppervlaktes droog wees. Jammer vir die ongerief,” sê Sello Matsie, die munisipaliteit se woordvoerder.

LEES OOK: Brandstoftekort dalk SA se voorland indien onluste voortduur

LEES OOK: KYK: Polisie keer mense wat Kimberley-bottelstoor ‘wil plunder’

Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *