KYK: Polisie keer mense wat Kimberley-bottelstoor ‘wil plunder’

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY. – Polisie is vanoggend in Galeshewe waar hulle keer dat ‘n bottelstoor glo deur mense van die gemeenskap geplunder word.

Hou FiND iT dop vir meer inligting oor die voorval.

LEES OOK: Kimberley-polisie bewus van boodskappe oor ‘shutdown’

Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.